Jaarboeke

Toetsing en evaluering (Laboratorium) 356


 
Modulekode BGN 356
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Geesteswetenskappe
Module-inhoud

*Geslote – vereis departementele keuring
Na afloop van hierdie module sal die student daartoe in staat wees om die volgende toegepaste fisiologiese toetse prakties van toepassing te maak by talentidentifikasie en die opstel van inoefeningprogramme: statiese longvolumes, direkte maksimale suurstofverbruik, indirekte maksimale suurstofverbruik, anaërobiese kragtoetse, antropometrie en Wingate se anaërobiese spieruithouvermoëtoets.

Modulekrediete 15.00
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Kontaktyd 3 lesings per week
Onderrigtaal Dubbelmedium
Akademiese organisasie Sport- en Vryetydstudies
Aanbiedingstydperk Kwartaal 2

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences